Ek het geheime van Noot vir Noot…Ek like jou stukkend!

|By Elana| Home

“Kyk hoe kyk sy vir my!”
Die kenmerkende woorde wat almal gebruik wanneer hulle n grappie wil maak oor een van Suid-Afrika se gunstelling programme.

Noot Vir Noot is al op TV vandat ek kan onthou. Ek was al voorheen n deelnemer, en die naweek, vanaand om presies te wees, sing ek lekker saam met ander radio persoonlikhede op die show om 19h30 @SABC 2 met myself, Rian van Heerden, Johrne van Huyssteen and Lynette Francis, asook die Springbokke Jan Serfontein, Flip vd Merwe, Pierre Spies, Jannie du Plessis en Willem Alberts!

Ek en Johan Stemmet

Raak ek nog steeds nervous voordat ek optree? Beslis, Niks help daarvoor nie. Maar kom ek lig jou in oor n paar besonderse feite wat jy dalk nooit van die show geweet het nie.

1. Het jy geweet, Johan Stemmet hou sy lyf vervaardiger ook, en praat self met die deelnemers en die gehoor om hulle gemaklik te laat voel? Dis baie special.

2. Johan het n boek uit,…en my man Ian, het dit vir my gekoop as geskenk. he he. Dis n moerse treat.

 

 

3. Die show word opgeneem in Johannesburg. So ek het opgevlieg en sommer weer terug op dieselfde dag.

4. Johan se rekenaar met al sy vrae en antwoorde was al gesteel al. Dis net n dom persoon wat antwoorde wil steel. ai.

5. En laastens…Hier is n voorsmakie oor wat jy vanaand kan sien!…Hou duime vas. Ek MOET wen!

 

0 comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>